...

DANIE BOTHA

Danie Botha is ’n Suid Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing. Hy is ook in die bediening, en sy boodskappe is altyd treffend.

Sondag 25 Februarie – 10:00
NG Moedergemeente Reitz