Kliek op die skakel om die betrokke inskrywingsvorm af te laai of te druk

 

Fotokompetisie Inskrywing

Hengelkompetisie Inskrywing Besonderhede

4x4 Kompetisie (Binnekort Beskikbaar)

Marathon (42 km • 21 km • 10 km • 5 km Funrun)

Bergfietswedren (Binnekort Beskikbaar)

Kook Kompetisie (Binnekort Beskikbaar)

Kinderkunds (Binnekort Beskikbaar)

4Wiel Motorfiets (Binnekort Beskikbaar)

_____________________________________________________________________________________________________________

Persone wat aan enige geleentheid tydens die VKB Bieliemieliefees deelneem, hetsy ‘n kompetisie, wedren of enige ander aktiwiteit, sal nie die VKB Bieliemieliefees, enige borg, enige persoon werksaam by die fees of die organiseerders van die geleentheid, aanspreeklik hou vir enige persoonlike beserings, skade of verlies van eiendom wat direk of indirek mag strek as gevolg van deelname aan die geleentheid nie. Persone onder die ouderdom van 18 jaar moet deur ‘n ouer- of voog vergesel word of skriftelik toestemming gee vir deelname.

Vinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.x
Vinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.x